-50%

’n Reuse Kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat (Sagteband) Online Sale

Original price was: $49.00.Current price is: $24.50.
0 reviews
29 people are viewing this right now
Estimated Delivery:
14 - 21 Mar, 2025
Trust Badge
Guaranteed safe & secure checkout

Description

Leer jou kinders hoe om enige reus in hulle lewe te oorwin deur geloof en moed wat van God af kom – net soos Da-wid!

’n Reuse kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat is die geliefde Bybelstorie van Dawid en Goliat in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle hoe ons moed en krag by God kry wanneer ons op Hom vertrou.

Die boek het plek aan die einde waar die kind sy of haar naam kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan Christus.

• Teks in prettige rym
• Kleurvolle illustrasies
• Plek aan die einde waar kinders hulle name kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan God
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Giant Headache

Related products

wavecondorus.shop © 2025 All Rights Reserved

Select the fields to be shown. Others will be hidden. Drag and drop to rearrange the order.
  • Image
  • SKU
  • Rating
  • Price
  • Stock
  • Description
  • Weight
  • Dimensions
  • Additional information
  • Add to cart
Click outside to hide the comparison bar
Compare