’n Groot Visstorie: Die Verhaal van Jona (Sagteband) Online Hot Sale

Description
Dit is belangrik dat kinders die waarde van gehoorsaamheid leer en ook besef dat ongehoorsaamheid gevolge het. Kyk net na Jona – hy was ongehoorsaam aan God en het binne-in ’n groot vis beland!
’n Groot visstorie: Die Verhaal van Jona is die geliefde Bybelstorie van Jona in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle dat dit belangrik is om gehoorsaam te wees aan God en nie net te doen wat ons wil nie.
• Teks in prettige rym
• Kleurvolle illustrasies
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Big Fish Tale
Additional Information
Title | Default Title |
---|