-50%

77 Bybelbeloftes Wat Elke Kind Moet Ken (Sagteband) Cheap

Original price was: $49.00.Current price is: $24.50.
0 reviews
23 people are viewing this right now
Estimated Delivery:
14 - 21 Mar, 2025
Trust Badge
Guaranteed safe & secure checkout

Description

Plant die saadjies van die Skrif op ’n kreatiewe en kleurvolle manier in jou kinders se hart!

77 Bybelbeloftes wat elke kind moet ken sal kinders tussen 5 en 8 help om 77 sleutelverse uit die Skrif op ’n prettige manier te memoriseer. Omdat herhaling die sleutel tot memorisering is, maak hierdie hulpmiddel die memorisering van die Skrif so maklik soos 1 – LEES dit, 2 – SKRYF dit en 3 – KLEUR dit in! Eers lees kinders die vers, dan skryf hulle dit uit en dan kleur hulle die kreatief ontwerpte vers in. ’n Aftik-lys agterin maak dit maklik om af te merk watter verse die kind ken.

Hierdie boekie is ideaal vir gebruik in Sondagskole en waar tuisonderrig ’n Christelike kurrikulum volg.

• Ideaal vir gebruik in Sondagskole en waar tuisonderrig ’n Christelike kurrikulum volg.
• Help kinders tussen die ouderdomme van 5 en 8 om 77 Skrifverse deur herhaling te memoriseer.
• ’n Aftik-lys agterin maak dit maklik om af te merk watter verse die kind ken.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel 77 Bible Promises Every Kid Should Know.

Related products

wavecondorus.shop © 2025 All Rights Reserved

Select the fields to be shown. Others will be hidden. Drag and drop to rearrange the order.
  • Image
  • SKU
  • Rating
  • Price
  • Stock
  • Description
  • Weight
  • Dimensions
  • Additional information
  • Add to cart
Click outside to hide the comparison bar
Compare