-50%

Vind God in die Gewone: n Soektog na God in ons Allerdaagse (Sagteband) Online

Original price was: $229.00.Current price is: $114.50.
0 reviews
28 people are viewing this right now
Estimated Delivery:
15 - 22 Mar, 2025
Trust Badge
Guaranteed safe & secure checkout

Description

Vind God in die Gewone: n Soektog na God in ons Allerdaagse

Hoe leef ons in die gewone?
Hoe vind ons God in die gewone?

Ons raak maklik afgestomp en gewoond aan n lewe waarin dit voel asof God afwesig is.

Maar ons moet onthou dat God woon in die gewone, in ons woonbuurte, woonkamers en woonplekke.
Ons moet leer om God daar raak te sien en deel te neemm aan die avonture wat rondom dit afspeel.

Ons moet speurders van die Skepper wees in die woonbuurte waar ons bly, in die werke waar ons swoeg en sweer en in die verhoudings waar ons liefhet en soms seerkry.

Dit beteken dat ons opnuut die lewe beleef as betowerend en nie net as n plek wat gestroop is van God se teenwoordeigheid nie.

Related products

wavecondorus.shop © 2025 All Rights Reserved

Select the fields to be shown. Others will be hidden. Drag and drop to rearrange the order.
  • Image
  • SKU
  • Rating
  • Price
  • Stock
  • Description
  • Weight
  • Dimensions
  • Additional information
  • Add to cart
Click outside to hide the comparison bar
Compare