-50%

Ontdek Jou Doel in God Se Plan Bybelstudie – 10 Studies uit Efesiërs (Sagteband) Fashion

Original price was: $119.00.Current price is: $59.50.
0 reviews
20 people are viewing this right now
Estimated Delivery:
15 - 22 Mar, 2025
Trust Badge
Guaranteed safe & secure checkout

Description

Het jy al ooit gewonder waarom God jou gemaak het? Of wat sy doel vir jou in sy skepping is?

Ontdek God se doel vir jou en die kerk met hierdie 10 weke lange Bybelstudie terwyl jy sy missie vir jou vervul – om die Goeie Nuus oor Jesus te verkondig. Ontdek jou doel in God se plan Bybelstudie is gebou rondom die brief aan die Efesiërs en sal jou lei om:

• God se doel vir jou te ken en die kernwaarhede in die Woord beter te verstaan,
• jou geloof op praktiese maniere te laat groei, en
• betrokke te raak in jou gemeenskap deur die boodskap van die evangelie uit te dra.

Herontdek God se doel vir jou en die kerk met die gereedskap in die Efesiërsbrief. Die vrae sal jou help om die waarhede en insigte van elke week in jou eie lewe toe te pas, na te dink oor die geloofsgroei wat jy ervaar en die Goeie Nuus te verkondig.

• Tien weke lange Bybelstudie vir individuele of groepsgebruik
• Elke week is verdeel in drie dele:
o Ken: Belangrike waarhede uit God se Woord wat jy moet verstaan
o Groei: Praktiese stappe om in jou geloof te groei
o Raak betrokke: Maak ’n impak op jou gemeenskap
• Weeklikse joernaalinskrywing vir persoonlike groei
• Hulpbronne om jou te help om die evangelie te versprei
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Discovering Your Purpose in God’s Plan Bible Study

Related products

wavecondorus.shop © 2025 All Rights Reserved

Select the fields to be shown. Others will be hidden. Drag and drop to rearrange the order.
  • Image
  • SKU
  • Rating
  • Price
  • Stock
  • Description
  • Weight
  • Dimensions
  • Additional information
  • Add to cart
Click outside to hide the comparison bar
Compare